Ek weet nie mooi wat om van hierdie te maak nie, maar dit smaak my die tokoloshe het hierdie bra se huis bekak!
As dit die tokelossie is waarvan Gazelle en bra Jack hierbo sing, dan is ons in die moeilikheid:
Hierdie post is 265 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,196,931 post views in totaal sedert 1 November, 2019.




