Mumford & Sons se nuwe album, Babel word volgende Vrydag in Suid Afrika release, maar Interwebsradio het reeds drie copies in hulle kloue om weg te gee. Hulle jol ook vandag die hele album back to back van 13:15 af en gee drie copies weg. So tune in online by www.interwebsradio.com om na die album te luister. Jy kan sommer play druk op hierdie player wat in die post ook embed is. MAybe werk dit vir jou. (As jou graft jou forseer om faktap Internet Explorer te gebruik, try hierdie link http://tun.in/seYkO
Hoe score jy ‘n CD? Daar is twee maniere:
1. Luister na die broadcast van 13:15 af en voltooi hierdie jingle wat tussen song 3 en 4 gaan speel: “Where are the………
Gee die antwoord op Twitter vir @interwebsradio
2. Gaan like Interwebsradio se Facebook page en los jou antwoord op die wall: https://www.facebook.com/Interwebsradio
Die eerste Tweet met die korrekte antwoord wen die eerste copy
Daarna wen ‘n random entry op Twitter die tweede copy
Die derde copy sal ‘n random entry op Facebook wees.
Die wenners sal op Facebook en Twitter bekend gemaak word deur Interwebsradio.
Mumford & Sons – I will wait
Watkykjy staan op 3,101,771 post views in totaal sedert 1 November, 2019.