Hierdie music video deur hierdie freak metal band som heel moontlik Maandae op. Of sommer net kak waarmee sommige mense by die werk of in hulle lewens mee moet deal.
Dit begin effens stadig, maar hang in there. Hierso net na die eerste minuut skop jy mooi in. Dis poes snaaks.
Hierdie post is 111 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,178,369 post views in totaal sedert 1 November, 2019.



