Ons skop deel twee af met iets wat ons sommer self raakgeloop het by die Jozi Tens rugby festival so twee weke terug. Daar was ook 'n poesdronk bra wat sommer sy piel ook uitgeruk het en oor die bar counter gepis het, maar ons was effens te laat om hom af te neem, toe kry ons hierdie ou wat besluit het om deur die modder te gly na 'n fokken groot haelstorm wat sideways deur die venue ingepull het. Jy moet maar lig loop. Jy weet nooit of Watkykjy iewers 'n kamera het nie…
HEY GRIFF
DIE PERD BY ONS GESTOP MET DIE ZEF MOBIEL LEKKER CAM DIE PAPPA
CHRISTO
Yes Griff,
Ek het die groen gevaar gespot in Jozi.
Beste website nog! Well done!
Christiaan
Yes grifi bud!
Die ALF karakter is toe nie n leun!
Stevo
Weni waddevok die shrek probeer het nie, gespot in Rustenburg
Jolene
Hey Griff
God haat hierdie arme ou! Kyk wat gee Hy vir hom?!
Cheers
Cobus
Hierdie is seker 'n tandarts wat wou hê almal moet weet…
Jan
Fokkit,
Mense het darem maar kak smaak. Die motor gesien by Nasrec onlangs en is nou nog te koop ook! Dink die eieneer moet in die braille junkmail adverteer, niemad gan 'n BPP kar koop nie!
Groete
Jaco
Goeie dag mense
Was bietjie in Durbs die naweek en het hierdie koekie-stamper daar gekry
groetnis
Koekie-eter GP
Watkykjy staan op 2,146,070 post views in totaal sedert 1 November, 2019.