Ons het weer 'n moerse klomp submissions laasweek gekry wat ons in twee dele moet opbreek. Wagt nogal interesting is hierdie week, is dat twee Watkykertjies ook dieselfde kar in twee verskillende spots afgeneem het. Goeie werk, mense!
Gesien in Greenside
JP
Jis Griff
Ek het hierdie juweeltjie gespot op die N1 in Kuyptown.
Next level downforce
Bernardt
Howsit Griff
Hierdie Zeffer in Knysna gespot. Dink seker dat hy die kat se ballas is.
Groete Jaco
Dag Griff,
Soos gewoonlik vat dit my twee dekades om agter te kom dat iemand my vir 'n poes vat – ADT, in hierdie geval:
"ggghhh…..Beheerkamer, kom in…ggghhh…oor."
"Ontvang, Rooikat…wat's die buzz? ggghhh…Oor…"
"ggghhh..alweer 'n fokken alarm by daai wanker onder innie straat – oor…"
Groete,
Prof. Bokdrol.
Die dude cruise rond in Potch met die van, het hom op die gholfbaan gekry, wonder of sy gholfkarretjie ook so lyk. Tjom Arrie het die foto geneem.
Ben
Yes Griff,
Die ultimate resep vir Zefgeid is Rustenburg en matriekafskeid. Myners met geld, jy weet wat ek bedoel. Check wat maak die ouens met ‘n Hummer. Tot hartjie uitlaatpype. MIskien moet jy vir Riana ‘n trip in een van die sponsor….. En dan ene van die bar met die koudste bier in SA. Lyk my na die plek waar WKJ ‘n dop moet gaan drink.
Cheers.
Klipkyker
Hi Griff
Hierdie ou in Parktown gespot – daai Hyundai is vir spoed en nie vir betroubaarheid gebou nie.
Rob
Het hierdie ene gesien gistraand by die Spur in Edenvale. Wonder hoeveel charge hierdie een per uur after hours om so Beamer te kan bekostig. Miskien is ek in verkeerde beroep.
Lindie.
Hozit Griffin,
Het hierdie oukie gesien laas week in Pomona.
Kak snaaks gewees.
Lindie.
Ek kry die ou by builders warehouse…
Mr Du Toit
Hi Griff
Die sign gesien in Game – Pietersburg… Kon nie help on te lag nie.
Henri
Hi griff,
Gedink dis nogal kak snaaks.
Ernst
Net weereens bewys geld koop nie class nie. Ek luuurve die pink underbelly though
Ernie
Wonder wat beteken die kak nommerplaat.
Groete
Shaun
Watkykjy staan op 3,084,030 post views in totaal sedert 1 November, 2019.