Hallo Griffin
Hierdie outjie vanoggend op die N2 raakgesurf. Internet bedonnerd se gat.
Groete
T
Yes Griff
Noudidag stop die psigopaat langs my by die werk in Faerie Glen, smaak my sy like perd piele as ek so na haar ride se décor kyk….
Jissis en ek dog Vereening is erg…
Wil nooit in daai passenger seat sit as die airbag af gan nie!!
Kyle
As enige van ons lesers dalk kan laat weet wie hierdie dame is wat in Zane se plek speel.
Groete
Francois
Awe griff.
Het die zef goed in Rustenburg gesien. My hometown is besig om sy gat te sien!
Groete Busak.
Griff,
Die blaar gespot in Baghdad, Iraq…Picanto, roof rack en back-stamper bull tow bar! Die blaar wil 2 venters gelyk trek!
Vos
Hi
Ons spar verkoop biltong flavored biltong.
Renier
Jis Grif,
Apparently is KZN PHLY en die Kapenaars slette, wat maak dit die Gautengelengers?
Geniet hom!
Andrea
Howzit Grif,
Check the invisible bakkie
Cheers
Louis
Jy en BS maak mos uit van hierdie stuff, sien aangeheg – wat de fok maak hierdie mense?
Dis die eerste keer dat ek so iets sien, hierdie ou het rondgery in Barberton se township, dan cruise hulle die strate so stadig op en af (weet nie of hulle actually dop uitdeel ook nie.) Die company logo op die deure was Libra Productions (met groot Amstel en Guinness logos op die canopy se kante ook.) Tensy die drywer was waar hy nie moet wees nie (ek glo nie 'n township is die beste afsetpunt vir Amstel en Guinness nie!) is dit vir my 'n weird manier om iets te brand – en wie de moer op hierdie planeet weet nog nie van Guiness en Amstel nie? Ja dalk die mense in die township, maar hulle gaan vir 'n fok nie die goed begin drink net omdat die karretjie daar rondcruise nie. Of dalk verstaan ek net fokkol van branding en marketing!
Prof. Bokdrol
Zef Volla
Renier
Ek het hierdie bra besigtig op die N2 deur Somerset-Wes. 'n Pragtige foto op sy ruit van sy eie wieldoplose Conquest.
GK
Hi Griff!
Ek weet zefspotters is net vir zef karre, maar die vetgat polisie sisi lyk soos 'n bus! Ons vir jou Suid-Afrika!
Riana
Yes Griff
Ek dog toe ek hol gou sommer spar toe vir 'n lekker "home-made" vetkoek en mince en dis toe dat ek al potchefstroom/Tlokwe se kak raakry op die pad! Dis nie genoeg dat die SAP met fokken gebreekte taillights rondry nie, hulle kan nie eers fokken slotte bekostig nie en dis hoekom hulle sommer die cheesevan van agter af toesluit met boeie!
Die tweede foto is sommer so faktap corolla wat net daar langs die pad gestaan het.
Die derde een is van potch se streetracer met "babies on board" stickers op sy kar (net onder sy racing wing), net jammer mens kan nou nie uit die foto sien nie, maar die kattebak bly oopfok as die ou ry!
Hoop julle geniet dit, veral die fokkers daar in bloemfonfokkentein,
die baardman!
Watkykjy staan op 3,049,159 post views in totaal sedert 1 November, 2019.