Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Hi Griff

Ek het die raakgeloop in Durban so 2 naweke terug. Ek was maar discreet met die kiekies want die ou lyk of sy klappe kan brand maar ek soek hom beslis aan my kant as die zombies toe slaan 🙂
Drunk Boris

IMG-20120824-00101

IMG-20120824-00100

Westville-20120824-00103

Hi,

Ek het hierdie beaut in Vredehoek gespot. Ek moes vinnig die fotos neem, die eienaar lyk soos Al Swearengen van Deadwood faam en Ek wou nie kanse vat met die ou nie. Check uit die geel onderstel.
Groete
Quentin

IMG_1881

IMG_1882

IMG_1883

IMG_1884

IMG_1885

IMG_1886

Yes griff!

Die tappid het besef ek betaal geen panelbeaters ek is mos getrain gespot by montana traders!
Stephanus

IMG-20120901-00199

Hi Griff,

Ek het die een gespot daar buite Centurion Mall. Ek het geen woorde.
Groete,
DC

yV7CJ

Check die fokker by Carnival City Casino… Maar daar is geld om te gamble… Mos lekker in Brakpan
Challa

IMG-20120829-01141

Een van die perks om in Strand te bly is om daagliks die tiepe 'custom work' te sien.
John

image

Sien ek toe die ene gister.  Definitief nie Riana se kar nie!
Cheers
Klipkyker

Photo-0174

Griff,
En die tosser dink seker hys fokken cool. By Menlyn square in petoorsdorp. Pielle!
Renier

Pretoria-20120904-00083-1

Yes Griff
Gespot in Alberton
Corian

image2

Hi Griffin,
Ons het hierdie zeffer en sy "cherry" by 'n garage gesien met die ufo liggies in die kar. Toe die dude stop toe switch hy hulle aan by 'n ou bedlampie switch….fokken zef moron!
Zee

photo

Ek moes n pose vang langs die Lahny se b.p.pienk golf!
Groete J

cid_14012012

Hey Griffin,
Ek het die popular boks bier gesien by n klein bottelstoor in Buffelspoort. Classic!
Vanesse

Leopard beer

Dag Griff,
Gespot in Nelspruit – brilliant security idee: sluit jouself in jou fokken kar toe sodat die krims nie jou goed kan zoi nie…
Groete,
Prof. Bokdrol.

Bly in jou kar

Lekke' Griff,
My gans het die aangehegde kiekie hier naby ons agter die boereworsgordyn afgeneem. Moral of the story: as duiktyd aanbreek, maak 'n man 'n plan. Kom wat fokken wil. Use it, don't use it.
Tjirs,
Jimmy

image3

Hier is 'n paar kiekies geneem in Pretoria.
Nico

zef1

zef2

Hallo Griffin
Kyk na die gevaarlike trokkie wat hier in Kimberley rond hardloop. Ek wil nie die voetganger wees wat dalk aan die verkeerde kant van die horings kan op eindig nie.
Griekwa groete
Barry

DSC02179

Hierdie post is 485 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,601,477 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters