Howzit Griff,
Ek kan nie regtig veel sê oor die 1300 1600 nie. Hang seker maar af hoe hard jy die petrol trap.Gespot hier in Fourways.
Shaun
Problem. What problem? Qwa Qwa Manopo Hospitaal se badkamers.
Sidney
Ek het hierdie gekry by Palm Beach op die suid kus…
Cheers
Patti
Nuwe boot lock
Latie
Hi Griff
Die trucker gespot op die R59 net buite Alberton.
Hulle vatikakie!
Cheers
Ek hoop die quilify vir Zef.
Matthys
Check die versapper op die Controlla.
Abri
Bra!
Shweet… ek het nie spesiale klas maatjie gespot by Centoors se mall.
Groete
Johan
Lekker zef mobile arcade.
PBK
Dit som dit mooi op
Rob
Het dit voor die Barbershop gesien ini Paarl
Slingo
Hey griff
Hier is n gevaarlik golf wat ons die weer gesien het. Lyk of dit met n blikkie spray paint gedoen is maar nou maar ja dit lyk vokken zef.
Frits
Hey Griff,
Hierdie gecheck op Gordon Road. Ek's redelik seker hy was oppad Florida Park toe.
Maaskaas
Yes Griff
Hier is die enigste nommerplaat in Polokwane wat die waarheid praat. Ook net by n’ govt. Department waar dit n’ compliment is. “Fake Smile” was in Thohoyandou…. Die drywer het gesmile, maar ek weet nie of hy dit bedoel het nie….
Cheers
Jean
Hey griff,
Die aap se wiel het afgemoer
Eddie
Watkykjy staan op 3,112,413 post views in totaal sedert 1 November, 2019.