Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Ons moet net eers net gou so paar verrigtinge afhandel.

Onthou dat jy elke week 'n kans staan op 'n kas Blink Stefanus bier te wen. Details is hierso: http://www.watkykjy.co.za/2012/09/wen-blink-stefanus-bier/

En dan het ons sommer ook ons eerste wenner. Geluk, ou pellie! Ons het jou details vir Blink Stefanus aangestuur en hy sal jou uistort met vier en twintig koues! Lekker twaalf liter bier!

Yes ouens, hoop nie eks te laat nie maar hier is my insrywing vir die Blink Stefanus bier kom-petissie
Kommissaris Ben

Nou ja, laat julle inskrywings inrol. Drank is 'n lekker ding om te wen. Daai bier is poeslekker. Terloops, dit is vertroulik gisteraand aan ons meegedeel dat 'n Watkykertjie haarself volgende naweek iewers op 'n eksotiese eiland gaan bevind en vir ons 'n shot van haar tiete op die strand gaan aanstuur. Goeie tye! Maar kom ons fokken duik eers so bietjie. Dis after all nou naweek.

naweek pale toe

Hierdie post is 282 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,467,967 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!