Daar is nuwe kinners oppiblok, masekinners – Dirtyfunk
Angelo “Elvis” Taylor, Dale “Chief” Johnson and Andre “Triple Threat” Machent is al van 2010 af besig om agter die scenes aan hulle music te werk en is nou gereed om dit te klap. Die ouens kom van Kuilsrivier, Bonteheuwel en Mitchel’s Plain af. Gangster vibes. Hulle eerste single gaan die radio nou tref en hulle het saam met Jack Parow ge-colaborate op “Rockstar”.
Jack Parow tune: “These young guys have a lot of heart and killer beats. Working on this track with them was such a kief experience.
Definitely keeping my eyes on them.”
Hierdie gaan een van daai groups wees wat vinnig opgang gaan maak. Dan skrik companies en agencies te laat wakker om hulle te boek en teen daai tyd is dit lekker moeilik om hulle in die hande te kry. Slaap maar met julle ogies oop.
Wat skiem jy?
Jy kan hierso na die nuwe track luister:
Hook op met die laities hierso:
Facebook: https://www.facebook.com/dirtyfunkband
Twitter: https://twitter.com/dirtyfunkband
Reverbnation: http://www.reverbnation.com/dirtyfunk
Watkykjy staan op 3,048,224 post views in totaal sedert 1 November, 2019.