Voor ons hierdie week se Watkykjy kunsfilm vir julle rol, moet julle eers na hierdie kak lusiter. 'n Soutie (The Kiefness) wat 'n Afrikaanse love song maak vir sy tjerrie. Engelse mense wat met die Taal struggle is poes snaaks. Wat is fout met hulle? Fokkit man, ons kan dan Engels gooi.
En nou vir die main attraction: Bizarre Bedonderde Donderdae. Hierdie week behandel ons die fenomeen van zolkoppe. Die arme mense praat effens random en oor mekaar se koppe. Die een chick vra ewe vir die bra of hy tuis is, en dit terwyl sy hom groet en deur die deur stap. Ook maar lekker deur die kak. Dis wat zol aan mens doen…
Hierdie post is 137 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,008 post views in totaal sedert 1 November, 2019.