Bizarre Bedonderde Donderdae – Die Bruinbeer

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Vandag doen ons dinge bietjie anders. Ons wou kyk of ons 'n faktap video aamekaar kon slaan as ons hom agteruit speel. Hierdie arme goose prairie dog al vir meer as twee weke lank en die bruinbeer wil net nie uit nie, maak nie saak hoe hard sy worstel nie. Dis tyd om semi-professionele hulp in te roep. En om 'n koppie tee te geniet.

Dis amper naweek. Hier is jou Bizarre Bedonderde Donderdae bederfie:

Hierdie post is 76 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,463,383 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Die Bruinbeer