Hierdie post is 381 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,061,082 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
griffinRSG loop effens deur.
Comments
Stokmannetjie
Wahaaaaahaaaa! Hierrie is poes snaaks. Letterlik.
PietSkiet
hehe, die persoon kom soos in elke dag deur na RSG, weet nie of dit 'n man of vrou is nie maar hy/sy drink 'n moerse hou daar by die huis in die dag en soek dan net kak res van die tyd.
Prof. Bokdrol
Fokken huuuuge class action lawsuit wat nou RSG wag – blykbaar het 82 krimpies by Huis Herfsblaar alleen 'n hartie gekap, fokweet hoeveel in die res van die land…
Lekker Carla , fok lyk my dit gaan goed daar by die Golden curtian in PE ! Dalk moet jy net n bietjie van daai enjies los , jou stem freak my uit ! Eks seker jy het n roggel hoesie van al daai Rothmans .
Die Vrotkol
Tot Jan Taks jou vang met daai ou 10 rand note .
Die Agt-Bal
Uiters swak radio omroeper, hoe kon hy nie Carla se vraag hoor nie? Dis voor die handligend dat Carla wil weet of die huidige opbrengs van haar beleggings op die aandelebeurs die waarde van haar kont op die strate van die vriendelike stad gaan kan verbeter…
pastoore
Ek het die RSG sage verpas,is dit asb.moontlik dat iemand vir my die agtergrond skets rondom die storie
Prof. Bokdrol
Ja sure, Pastoor, no probs bra…gee my jou adres dan kom griffel ek dit vir jou teen jou grot se mure met die skerpgemaakte gatbeen van 'n Tyrannosaurus Rex – alternatief kan jy vir een van jou kleinkinders vra om jou BC se sound drivers te install en dan vir jou oppiknoppi te druk dat jy ook die grap kan vang…
Die Vrotkol
Prof , Die pastoor man sit hier met n 486 !
Bokbal
Whahaaaaaaaaaaaaaaaa Classic Ek stem egter saam met Agt-Bal.
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Wahaaaaahaaaa! Hierrie is poes snaaks. Letterlik.
hehe, die persoon kom soos in elke dag deur na RSG, weet nie of dit 'n man of vrou is nie maar hy/sy drink 'n moerse hou daar by die huis in die dag en soek dan net kak res van die tyd.
Fokken huuuuge class action lawsuit wat nou RSG wag – blykbaar het 82 krimpies by Huis Herfsblaar alleen 'n hartie gekap, fokweet hoeveel in die res van die land…
dis fokken snaaks, ek het myself kak gelag
Lekker Carla , fok lyk my dit gaan goed daar by die Golden curtian in PE ! Dalk moet jy net n bietjie van daai enjies los , jou stem freak my uit ! Eks seker jy het n roggel hoesie van al daai Rothmans .
Tot Jan Taks jou vang met daai ou 10 rand note .
Uiters swak radio omroeper, hoe kon hy nie Carla se vraag hoor nie? Dis voor die handligend dat Carla wil weet of die huidige opbrengs van haar beleggings op die aandelebeurs die waarde van haar kont op die strate van die vriendelike stad gaan kan verbeter…
Ek het die RSG sage verpas,is dit asb.moontlik dat iemand vir my die agtergrond skets rondom die storie
Ja sure, Pastoor, no probs bra…gee my jou adres dan kom griffel ek dit vir jou teen jou grot se mure met die skerpgemaakte gatbeen van 'n Tyrannosaurus Rex – alternatief kan jy vir een van jou kleinkinders vra om jou BC se sound drivers te install en dan vir jou oppiknoppi te druk dat jy ook die grap kan vang…
Prof , Die pastoor man sit hier met n 486 !
Whahaaaaaaaaaaaaaaaa Classic
Ek stem egter saam met Agt-Bal.