Oppikoppi – Fokken live!

In Oppikoppi deur griffin

Daar was 'n effense fokop met die satellite uplinks, maar julle kan so paar van die hoogtepunte uitcheck en gereeld teruggaan na Oppikoppi se YouTube channel. http://www.youtube.com/oppikoppitv

Check byvoorbeeld die ouens se cribs uit by Koppi:

 

Hierdie post is 188 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,147,013 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinOppikoppi – Fokken live!