‘n Dagtrippie Kaap toe en terug…

In Snotstories deur griffin

Die volgende oggend vroeg nadat ons so drie weke terug gaan Ferrari's jaag het by Sun City moes ek op Kulula se nuwe aerie klim. Hulle het my uitgenooi om op die inaugural vlug van hulle nuwe Boeing 737-800 van Kaapstad na Joburg toe te vlieg. Sommer net vir lunch en weer terug. Dit was fokken moeilik om na twee ure se slaap met 'n hangover van hel op te staan, maar ek kon dit somehow afpull en het met 'n ma-se hangover Kaap toe gevlieg. Dank vader ek hoef nie te bestuur het nie. Kulula het my sommer by die huis kom oplaai met 'n convoy en Lanseria toe ge-mission.

Met Oppikoppi agter die rug kon ek uiteindelik 'n video aanmekaarslaan met die dag se gebeure…

Hierdie post is 106 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,474,900 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin‘n Dagtrippie Kaap toe en terug…