Die een in boksburg gekry
Regards,
Wesley
Yes Griff,
check die Oke se OPC uit in Hibberdene, even die Mags is so metallic blou gepaint…
ZeffLou
Jis Griff
Die ou gister hier in Perth gespot.
Groete
Maseboklam
Hi griff
Ek en n tjommie het n drive through deur Goodwood geneem en die bla se bakkie gesien, iets se my hoe hy van sy goosies hou. Groete uit slaapstad
Knoffelbrein
Yes Griff,
Personalised number plates is maar oor die algemeen, in die woorde van Valiant Swart, lekker zef. Gewoonlik het die goed iets te sê oor 'n gegewe motoreienaar se groot bankbalans of lang piep. Hierdie ene, wat ek in die Moot afgeneem het, praat egter oor trotse moederskap en etniese identiteit. Ek kan nie besluit wat ek daarvan maak nie. Use it, don't use it.
j
Middag griffin Vanoggend toe spot ek die taxi in kuilsriver ek voel soms so!!! Moes net die foken oranje gevaarte afneem fok weet hoe mense dink???
Neal
Hier's nog 'n spoedvark met 'n customised GTi oplossing 🙂
Cala
Howzit
Het die beaut voor Langebaan se SPAR gekry. Dis dalk n Merc maar Zeff bly Zeff.
Rob
Hi Griff
Dis moerse warm hier in Erbil. Dis hoekom ons next level aircons in die karre het.
Cheers
Geo
So ietsie vir die BMW manne.
Cheers
Geo
Yes Griff,
Check bietjie die outjies uit,
Die KA is vir my die jaar se wenner. Hy het so baie downforce hy ry onderstebo in `n tonnel…. Lyk my jy kort moer baie “Downforce” in die Noord-Wes… En die golf het chrome roll bars vir head rests op die agter seat, seker vir meer vashou plek vir bietjie Backseat Derby… Skuus, daai foto is nie baie duidelik nie.
Cheers,
Langman…
HEY GRIFF KYK WAT VERKOOP DIE SPAR. BLIKSEMSE WORS
Christo
Ekt die Fokken gepainte kar gesien by mica daar in ruimsig. Dink hulle het hom geverf na alaml gesuip was want dit was sommer gedoen met aerosol blikkies. Hyt binne die kar ook dei airvents geel gelooi.
eDs
Roodepoort
Yes,
Check hierdie conquest vermom as 'n muis.
Quentin
Griffin,
Kyk wat spot ek nou die aand op James May se een show op BBC Knowledge. Dis seker ‘n ou boertjie appy wat vir die engelse pilot a boodskap gelos het.
Cheers,
Ezra
Hey Grif check die spanner van Polokwane. Die sound is so hard hy kan nog 10km net op momentum van sy subwoofers kry.
Martin
Hahaha Baie ironies… 247 Service…
Carene
Hi Griff
Ek het hierdie turftoon hier in die moederstad gespot. Nou kyk hierdie kan een van 3 gevalle wees.
1. Hierdie bra weet actually wat FCUK is, maar ek twyfel omdat hy in 'n moer zef area bly en ek twyfel of hy FCUK purfume kan bekostig.
2. Hy is disleksies, en het iets anders probeer spel.
3. Of hy pobeer iets van die kar se.
Cheers
Paul
Zef kar
Stephan
Hi Griff
Kan jy hierdie op die site sit.Ek dink dit is fokken snaaks…
Tx
Watkykjy staan op 3,064,398 post views in totaal sedert 1 November, 2019.