Dagse griff
Hierdie "hulk blood green" BMW318ti opgespoor voor Parys se spar…die bra het vir hom 'n ton monster energy gaan koop
Etienne
Foto buite coffeshop in Bloem geneem tydens die Vryfees!
Yvette
Stuart Little se Connectio? Waar die kindertjies nie hardlywig is nie & Booysens "Kokkelol"
Khan
Yes Griff,
Check die Rasta se fucked up bakkie!
Gerhard
Jis Griffin
Slaapstad het ook sy share. Vir dié wat nie mooi kan uitmaak wat agterop staan nie, dis 'n DATSTANG.
Groete
T
Yes griffin
Ek was oppad na n site meeting toe , toe ek die rooi gevaar in my speeltjie sien aan kom, ek het amper my broek bekak en my kar gerol. Die ou was so vining verby my dat ek my kar se vensters moes toe maak my hazards aan sit en die kar se automatiese gearbox in sy moer in moes af gear om die oukie in te haal
Francois
Gespot in Belville. Ek het nie geweet mens kry hulle in die Kaap ook nie…
H.
Hi Griff,
Hier is nog een wat ek 'n ruk terug gesien het. Sommer in die underground parking van MTN in Randburg. Hy staan nou al dae op dieselle plek.
Dink hy is dalk 'n permanente fixture tot die duiwel.
Groete,
DC
Geagte Griff,
Ek is gatvol daarvoor dat as ek vir iemand vertel ek ry 'n Cortina hulle dadelik aanneem dat ek 'n zef doos is.
Aangeheg is 'n foto van my Cortina.
Daar dalk 'n manier wat jy poll of iets bymekaar kan slaan dat ek kan sien wat die mense regtig dink.
Anders gooi hom sommer in die week se Zefspotters in.
Cheers
Okkie
Dag Griff,
Ek ry in ons eie Chaaarleeezzz Therrrinnn se valley rond Saterdag net na die S15 final toe spot ek hierdie een…heel gepas, gesien in die lig van die Sharks se vertoning…fok.
Groete,
Prof. Bokdrol.
Watkykjy staan op 3,073,912 post views in totaal sedert 1 November, 2019.