Somer is om die draai en dit beteken aansienlike warmer weer en baie meer buitelig aktiwiteite. Veraal braai. Jirre, dis fokken lekker om te braai. So bietjie dier op vuur gooi.
Net voor die Olympics klaargemaak het, het ons so bietjie by Braaiboy gaan kuier om sy Braailympics uit te check. Jy hoef mos nie net stil te staan as jy braai nie, so jy kan jou eie fokken zef backyard olympics hou met die basic stuff wat jy tot jou beskikking het.
Vir die amateur video entoesiaste, hier is die tech spec's:
Kamera: Nokia selfoon
Graphics: MS Paint
Sound: 2 blikkies met toutjies
Editor: Windows Movie maker
Directed & filmed by: griffin & Zirkie
Check hom uit.
Watkykjy staan op 1,056,583 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Wit grasperke…check
Burglar bars voor die vensters…check
Charcoal….check
Ons is hardcore 'tronsvol' gauteng.
Klomp dose
Daai bra wat die dop uitgooi op die gras moet op Kerkplein vasgebind word en met bottletops gefokkenstenig word!
JA as dit nou nie n klomp ZEF DOOSE is nie………………Dan weet ek nie wat de fok Zef is nie. Goed
My tipe mense daai, kommin dronkgatte, ek verlang
OK nou is die ParraLympics 2012 ook verby…highlight was Blade Runner se goud in die 400m final. En het julle daai Rooinek dwergie cherrie gesien swem??? Jirre – dit lyk soos 'n kruis tussen 'n fokken hamster en 'n outboard motor…