So is jy reg vir Oppikoppi? Volgende week hierdie tyd kan jy in die bosveld sit en die tunes oor jou laat spoel terwyl jy fles vat en maak asof jy alles van camping af weet. Meeste mense gaan soos prawns in District 9 camp. Party van julle gaan in die kar uitpass of sommer in die stofpad slaap en ‘n handjie vol mense gaan in die band area camp. Dan is daar natuurlik ook die Kreef Hotel…
Hierdie post is 213 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,858 post views in totaal sedert 1 November, 2019.