Dis 'n fokken gemors. Insepkteur Wollie wil bietjie gooses bykom en het 'n internet transfer vir Magiel gedoen wat 'n upperclass hoerhuis run in Moreleta Park. Hy maak of hy fokol weet en steek nog boonop sy twee skêre, Alida en Renske agter sy gordyn weg. Tot magriet dinge kom opfok. Die storie is fokken deurmekaar. En Bizarre. Soos dit hoort. Op Donderdae…
Hierdie post is 359 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,102,323 post views in totaal sedert 1 November, 2019.