Watkykjy nuus round-up. Week 29.

In Wat is nuus? deur griffin1 Eiertjies

Jy vlieg nie met daai missiel nie
'n Man is in San Francisco deur airport security gestop omdat dit gelyk het of hy iets groot en verdags in sy broek smokkel. Nadat hy deur die metal detector gepass het, het hy geweet dinge sou bietjie meer persoonlik raak, soos dit nou maar in Amerika gaan. Dink byvoorbeeld aan daai een South Park episode waar hulle almal se holle in die toilet inspekteur: "I just needs to checks yo' asssshole, sir…" Hulle het toe die ou se voorkant begin pat en agtergekom dat die suspect package eintlik die ou se eie package is. Check, die bra het blykbaar 'n dertien duim vleispyp en is redelik bekend in Amerika omdat hy al op talk shows was as gevolg van sy enorme zaber. Hy het even al job offers vir porn movies gekry wat hy van die hand gewys het. Duidelik was die ou nie bekend genoeg vir die secuirty guard om hom te herken nie. Amper soos wat jy op 'n 1Time vlug langs Ray Dylan sal sit en nie weet wiedefok hy is nie…

Die bra reken hy sal van nou af maar net kort, stywe cycling shorts dra sodat die mense uit die staanspoor uit weet waarmee hulle deal. Kom ons hoop net dat sy blinde mol se kop nie uithang as hy dalk langs 'n krimpie op die aerie sit nie. – Huffington Post

Toejam is koning
Dis nie lank voor hierdie tipe kak in Builder's Warhouse of Makro sal gebeur nie. Dis mos ons version van Wallmart. Een of ander sif bliksem met pedofile tendencies het 'n agtienjarige chick in Georgia, Amerika omgepraat om haar toon te soen onder die valse voorwensel dat dit vir "America's Funniest Home Videos" gedoen word. Sy't geskiem dis net 'n prank en het ingestem maar dit het haar uitge-creap toe die ou wellustig aan haar groottoon begin suig het en getune het: "It tastes so good!" voordat hy laat spaander het. Die polisie het die ou aangekeer en het toe uitgevind dat hy terug in 2000 al vyf jaar trok straf uitgedien het omdat hy 'n 11-jarige dogtertjie se voete gelek het. Sif bliksem.- WRDW

Ex-pornstar wil lewens red maar word ge-cock block
Die brandweerhoof van Roanoke in Virginia (die een in Amerika, nie die Vrystaat nie) sit met sy hande vol hare. Nie omdat hy draties kap nie, maar omdat mense by die graft afgekom het op die verlede van Harmony Rose, 'n nuwe volunteer wat nou al so paar maande lank volunteer medical training doen by hulle. Check, sy het so ruk terug besluit hom 'n career move te maak van kont-tot-kont na mond-tot-mond. Sy het tot nog so twee jaar terug in porn movies gespeel soos Just the Cum Slut, She's Stretched to the Max, Ass Wide Open en Big Dick Gloryholes. Dis vreemd dat somige suurgat kollegas die girl nou in die pad wil steek (pardon the pun), want wat is nou beter as om 'n trilsmul vir lunch te kry? "Kry jou in die kaffeteria… uhhm.. se stoorkamertjie!" Fire Chief Burch moet nou maar besluit of sy moet bly of ry, maar dit lyk of die community sqaure agter Rose is. Waar anders sal jy wees met 'n porn star? – Huffington Post

harmony rose

Fok Star Wars, hover bikes is oppad!
'n Australian petrolkop het 'n hover bike gebou wat teoreties teen 173 myl per tot op 'n hoogte van 3 kilometer kan fokof. Teoreties, want wie wil nou so iets for real test drive? Die monster het 'n 1200 four stroke engine en word op die oomblik vasgestrap aan moeder aarde wanneer die ou dit toets. Hy is besig om zak in te samel om die projek te voltooi en staan op amper R400k terwyl hy ongeveer tien keer die bedrag nodig het om uiteindelik soos Luke Skywalker en Harry Potter rond te fok in die lug saam met die hadeda's en hekse. Kom ons hoop die bra kry hierdie perde in production, want dit sal befok wees om op jou eie Kaap toe te vlieg in net so oor die vyf ure en nie hoef te worry oor koeltekonte of Kulula se kak jokes nie… Plus jy kan jou zol saam met jou vlieg, want wie gaan jou mid-air aftrek om jou te deursoek? Jy land sommer in Camps Bay tussen al die larneys en sand blast hulle panties faktap.

Hier is so paar foto's van die outjie en 'n video waar hy die monster toets in sy backyard – Hover Bike

hover bike

hover bike 2

hover bike3

griffinWatkykjy nuus round-up. Week 29.

Comments

Gooi Comment