Ek het onlangs van Snortoria af Kuruman toe getrek, myn wêreld. Almal wat op die myne se werk se voertuie is soos hierdie kar gemerk, maar die fok weet presies hy op die myn maak.
Fkn Main!
Henmos
Dit is nou hoe mense vir ons vandag "screenshots" gestuur het hier na IT…
Herman
Yes griff,
Ekt in die week so bietjie kat en honde vleis vir aand ete gaan koop by Yasuki in Melville. Ek geniet hul spelling hoor…
Shap, ZeffLou
Hey griff
Die motor in die traffic gesien…Kon nou nie look kry van die driver nie……So die vraag bly..is dit n poplap of n skrop lap!
Frits
Hey griff,
Het hierdie baie snaaks gevind… Dis geneem by die Kyalami winkel sentrum net buite die business park.
Zelda
Howzit Griff!
Hier by ons innie oos kaap is maar net so baie Zefgatte- dis glad nie uniek aan GP nie..
Die MAMBA het ek by Rosehill Mall in Port Alfred gesien. Lyk my hulle het die slang verwurg en aan die spieltjie gehang- daar was seker nie 'n gordyn naby nie. Hoop net hy het sy nr 13 spanner byderhand as die mamba oorkook van befokgeit…
Brendy- Seker te veel gehad voor hy sy nommerplaat gaan haal het…
Kap dit Vlou!
Eric
Hillbilly dream catcher. Kan in Boksburg, die Moot en Danville ook soos soetkoek verkoop…
Malan
Hi Griff,
Ek het die 2 op verskillende dae by MTN in Randburg gespot.
Maar dit lyk of alby se budget so bietjie kort gekom het.
Groete,
DC
Howzit
Check die menu by ‘n eet plek in Boksburg
Skim die chef se naam is Gordon!
Wayne
HAHAHAHAHAHa
Grapgat, check die Poephol in Boksburg wat meer kan ek se?
Insulation tape
Dankie
Willie
Hoe lykit GrifFin!
Ek kon nie 'n shot van voor af kry nie, net nou ram die maat my.
Me. Malan
Wonder wat mens kry as jy ‘n double bestel?
Malan
Wonder hoeveel zak het hierdie ou?
Rudi
So, is R70 cheap vir rou stukkies ass?
Phillip
Hey Griff
Check vir poefmuis…hom gespot naby die spookhuis in prrrrtooria!!
Groente
Johan
Watkykjy staan op 3,057,595 post views in totaal sedert 1 November, 2019.