Yo Grif!
Check die zef spotter wat ek gewaar het toe ek my luigat gekry het om my kar te was! Die worshond sit soos n fokken papgai en dan voer die vrou die potbelly met n lepel!!
Stephan
Yes Griff,
Check die Number Plates uit:
Ek het die outjie in Melville vrydaag aand raak gedrink. Dis blykbaar n IMPORT Nissan van JAPANLAND af, ek dog dalk n 2.4L of so iets, die ou wie se kar die is reken dit is n Nissan PRESIDENT 4.7 V8, lucky wou ek nie Dice nie haha
Llewellyn
Yes Griff..
Check die awesome low profile Hilux in Heidelberg..
Geniet hom..
Jaco
So zef dinges gesien in die Stad van Snorre. Was jou onderklere langs die pad.
Blixempie
Unleash die Beast. Dis mos hoe mens moet rol!!
Groete
Pieter
ek moes vir ons company kyk vir kak praters op hallo peter.. kom toe op die nommertjie af…. geniet hom!
Francois
Hi Griff
Check wat kos dit om 'n slaai te tune in Brussel!
Andre
Gee hom gas!
Jaco
Jis,
Het die gesien by Lindt chocolate museum in Duitsland. Hulle vang baie met die kak wat hulle smous…
Christie
Dan het ons nog 'n Oppikoppi inskrywing gekry. Oprah interview Jesse Hughes van Eagles Of Death Metal. Hou aan om met daai entries in te rol.
Watkykjy staan op 3,048,217 post views in totaal sedert 1 November, 2019.