Check hierdie next-level hi-tech polony wat by Game te koop is.
Thylab
Shoprite verkoop nog e-tags. Wie gaan een van die goed koop? Smaak my hulle was “uitstedig” gewees vir ‘n ruk…
Koos
Hi Griff,
Die ous in Rustenburg ken van planne maak. Al klink jy soos 'n trunk bewaarder as jy in die straat loop.
Wynand
More Griffen
In Mosselbaai vat die spietkops nie kak van die polisie nie.
Thys
Dag Broer
Die Blixem ry rond in Pretoria. Hy soek seker n lekker skroef.
Jaco
Check die manne van Pretoria Noord, hulle hou hulle eie pimp my ride of fast & the furious.
JD
Friend changed look of his car!
Ryan
Die moerse ou gespot in frankytown, lyk en ruik of hy n liter brannas vinniger kan klaar maak as die v8 wat hy voor inpak
Pieter
Hey Griff,
Het die gevaarlike chained Superman op n Honda in Table View gespot!
Die owner van die kar het my gevang foto's neem en getune ek moet hom R50 per foto betaal…!
Hy moet my liewer betaal om foto's van daardie kommen kar te neem!
Geniet hom!
Andréa
Hallo Griffin
Ek het hierdie woeste Jetta in Lime Acres raakgeloop. Hierdie outjie skrik nie vir die klankgrens nie.
Groete
Barry Groenewald
Watkykjy staan op 3,091,363 post views in totaal sedert 1 November, 2019.