Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Maak die vensters toe, pak jou tas en fokof. Dis naweek, my ou.

net die punt insit

Die olimpiele spele het ook uiteindelik aangebreek in in Suid-Afrika se koshuis, Londen. Hier is min of meer wat jy kan verwag oor die volgende paar weke. Ouens wat fokken hard duik:

PS: Geluk aan die wenner van die Oppikoppi kompetisie (http://youtu.be/QrYpxjwB36Q). Ons het dit ook op Twitter announce en die wenner is per e-mail in kennis gestel.

Hierdie post is 628 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,135,854 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!