Bizarre Bedonderde Donderdae – Knersus

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Hier is vir julle nog 'n blast from the past. Waar is Asblikfontein? Lui dit 'n kokkie? Onthou jy vir Knersus en Wonderwoef? Knersus was maar nog altyd 'n doos gewees, veral met Oscar, maar  vandag hap hy vir Wonderwoef kak oor dubstep. Blerrie hipster.

Ons gaan solank rondkrap vir volgende week se video… Enjoy.

Die tweede video is deur Oliver Hermanus (ja, daai Oscar nominee) gemaak en gaan oor vet mense en Days Of Our lives. Waddefok? Ons weet ook nie…

Hierdie post is 183 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,737,740 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Knersus