Julle was heeltemal te fluks gewees die afgelope week met julle submissions, so ons moet die outjie in twee verdeel…
Dag Griff,
En so stop ek toe mos by my local borrelstoor op pad huistoe van die werk of vandag ('n Sondigedag, nogal – fokken weereens) toe spot ek hierdie Poeslisievan op die suippaadjie. Terloops, die van julle wat nog net helfte van julle kwota hooligan juice vir die dag inhet mag dalk met bietjie vernuftige speurwerk opmerk "WP15" is nie meer soos in Percy van die WP rakbiespan nie, maar wel meer soos in een van ons twee bastions van wetstoepassing in die Moot…
Groete,
Prof. Bokdrol.
AHOY GRIFF
Die kan ek dalk se is die zef spotter van die jaar. Die red necks park soos poese oor die wit streep van die robot met die zefste ride ooit. Check voor bo die voor wiel, "SPIN ARMY" wat te fokken poes is op met daai naai?
Cheers
Jay
Jy weet. Hierdie tipe kak word saammet n hele Abnormal Load konvooi van vyf mense vervoer wat juis moet uitkyk vir drade, brue en loslopers. Iemand gaan moet please explain vir hierdie oepsie op die R59 gister.
Sidney
Awe Grif,
het die 1e bra in pretoria middestad gesien…. en hul gee my kak as ek wil naai op straat….
die ander voertuie is maar net random zeffers in die goeie stad van zef-turion!!
geniet hom
vrede
Francois
Fok weet, mense is bizarre super apies!
Groete
Vuilkak
'n Faktap Jeep en monsterpoep bussie
Mr Du Toit
Howzit Griff,
Ek het die oukie gespot by ‘n oppad na ‘n meeting toe in Linksfield. Die grill is daai groen groente tuin garden fence goed. Seker maar vir ekstra verkoeling. Ek is seker die baby raak wit warm.
Groete,
Shaun
Selfish, rude and abusive woman refused to move her Sandton tractor from disabled parking in Greenside this afternoon. Even though the woman in the wheelchair with her caregiver asked her to move so they could out of the car. Disgraceful! Self important bitch!
Leon
Watkykjy staan op 3,164,953 post views in totaal sedert 1 November, 2019.






















