So paar zef outjies
Alsten
Hi Griffin
Ek sien laasweek hierdie gepimpte Beetle in Bloemfontein.
Ek wonder net waarin hierdie groen Transformer gaan verander (check die Transformers logo op die petrol cap). Die roofrack, checkered flag mudflaps en I’m so dub, Monster & Air-cooled stickers help nie veel nie, so ook nie die houtkrale op die seats nie. Lyk of die nommerplaat ook uit 1970 uit kom.
Die whitewalls en die geel smiley op die antenna (lyk soos ‘n lemoen van ver af) was die kersie op die koek.
Kobus
Check wat kan jy by die local Chinese take away koop hier in benoni. Voel weer soos 'n virgin saam jou Sweet en Sour chicken.
D
Vat so!
Rob
Yes Griff,
Leggings are not trousers! Check die giftige een op die stairway to O.R. Tambo se lounge area. Is dit n iParraPad of n stuk kakpapier????
ZeffLou
Hierdie ‘horny mamma’ se kar is gespot by CapeGate in Kraaifontein. Check die sticker in die venster “ if you horny” – noggal in die “moms and toddlers” parkingbay! Classy Chicks!
Francois
Gee tog vir hierdie ou 'n job asseblief!
Jean
Cape Flats memory stick!
Malan
Saterdag gespot in Durbanville van alle plekke. Hy het seker iets by die Hardware store nodig gehad
Francois
Dis wat gebeur as mens petrol en brannas meng in Durbs. Die kont klim uit jou uit en naai stoele rond. Fokken roids junkies…
Watkykjy staan op 3,118,400 post views in totaal sedert 1 November, 2019.