Gumtree se ads maak selde sense. Kom ons vat hierdie outjie hieronder byvoorbeeld. Phrases soos "an amazing opportunity" word rondgegooi in hierdie advertensie vir 'n twee maande lange kontrak vir musikante en sangers. Dis nou vir ouens wat bereid is om buite hulle comfort zone te operate. Wat hulle daarmee bedoel is dat jy bereid moet wees om in die hol genaai te word terwyl jy sing. Is dit nie waarvoor record companies daar is nie?
Anyway, click maar op die prentjie om dit groter te sien. Miskien stel jy belang in hierdie unieke geleentheid om vleispyp in jou uitlaatstelsel te vat terwyl jy soos 'n maer varkie skree.
The mind boggles. Hy boggle faktap…
(shot, SD3000 – I guess…)
Watkykjy staan op 3,056,184 post views in totaal sedert 1 November, 2019.