So Maandag het jou een in die agterstewe gegee? Moenie worrie nie, my blaar. Dis Vrydag vandag. En dit beteken daar is net 'n uur of so van graft oor. Ons het vir julle 'n lekker game om te jol en die cool ding is, jy kan shit soos 'n smart TV of 'n hoop vol iPads score, danksy die gawe outjies by Nashua. Jy weet jy wil jou baas of daai klikkiebek een teen die kop etter. Doen dit sommer hierso. Voer hom 'n rubberband of 'n hoender teen die kop:
Die ouense by Dojo115 het 'n lekker job gedoen…
Check sommer hierdie ook vir lekker office kakmaak vibes:
Hierdie post is 157 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,764 post views in totaal sedert 1 November, 2019.