Ek weet nie eintlik waarom ek vir jou onverskoning vra nie Diary, dis tog ek wat met die trane op my kitaar sit en jy help my met die gebottelde emosies… “Regtig poeskleinruantjie? Regitg, my ou? Wees soos 'n poescool grasperk en sny jouself, poepholemo oog.” Ek weet ek't nog vertel van die “many things to to come”. Where are they now? Onder my lui gat, is where. Tussen die botteltjies bier en stompies op die vloer.
Ag diary jy weet hoe dit gaan dit…
Die laaste groot jol was die “Converse Let’s take it outside” vibes. Ek weet nie of jy kon onthou nie, diary maar ek was nog so excited soos 'n tienermeisie in see vol Justin Piepies. Dit was a siiiieeek line-up en venue. Al wat ek sê is "PIELE PARTY, OOMS EN TANNIES VAN CONVERSE." Cool tunes, poes cool decorations en kak fokken lekker tye! Hulle bemarking werk ek het die volgende dag n nuwe paar Converse gehad. Lekker Chuk Taylors – of soos my ma sê: handsaksteel skoene.
Verder Diary is ek n tiener meisie in ‘n see vol Justin Piepies vir live music! Dis nou as ek nie te blind gesuip word voor die eerste act nie. En Soos Psalm 58564 : 2423534636 tune :“Vir die wat nie teveel Milkstout suip voor die eerste show nie sal hulle die vrugte pluk van die band kan kyk en onthou.” Wel, so tydjie terug het ek na Kuip Town se prima live venue The Assembly gegaan om twee bands te check. Een wat heet Future Primitives en die ander Beast. Straight of the bat here. As iemand ooit die kans kry om enige twee van die acts te sien diary, moet hulle nie skroom om te gaan kop skud nie. Op die oomblik onder my twee beste live acts in Suid van die Hemel ag ek bedoel Suid-Afrika.
Diary, ek kon nie ophou Inge Beckman kyk nie. Diary, my gedagtes was vuil toe sy begin sing. Vuil maar op n mooi manier. Ek het nie eintlik eers na die musiek geluister nie… Beast is klomp mense van ander bands wat saam speel en befokte – wel as ek nou 'n genre moes invent hier: DonkerBLouMaandagBluesRock speel. Taxi Violence, The Plastics, Lark saam gegooi…
Inge Beckmann is blessed met 'n stem baie beter as my looks en ek's poes mooi. Sy fit die rol perfect as sy saam die hard riffs rock. Sy voel definitief die musiek meer as meeste mense in die gehoor ook. As sy so sexy saamsweef saam met die melodiee en kop skud as die musiek begin rol en ruk. Lyk of sy 'n gedig met haar lyf skryf.
Beast. Check hulle uit as jy van musiek hou. Anders fok jou. http://www.facebook.com/BEASTBAND. Anyway, fok Beast want ek is secretly verlief op Inge en al die ander ouens speel fokken hulle instrumente fokken goed. As ek reg onthou is daar twee bass kitare in die band. Ek's jaloers. Wens ek het in Brakpan gebly en Slipknot geluister – lewe sou net soveel makliker gewees het. Al hierdie befokte Suid-Afrikaanse musiek is te goed vir my kulturele klein kop.
Wel Diary, ek het laas so lekker bands gekyk toe ek swieties by 'n trance party getand het en my kop leeg gedans het. En dit was nie eers bands nie maar fokkon DJ’s…
Maar fok my, niks het my prepare vir die seks wat ore getref het in die vorm van die Future Primitives nie. Hulle is ‘n three piece band wat 'n tighter sound as meeste 45 piece, 30 kitaar 75 vocalist metal bands het. Fok Diary, ek kon dit nooit verstaan nie en doen nog steeds nie. Anyway…
The Future Primitives speel ‘n new styl van surf rock. Beter as die Beach Boys op al die LSD ooit. Gritty en vining. Lekker lewendig met vet bass lines en cool looks. Daar was hier en daar 'n paar teveel whoohoooo oooh aaaah’s –jy weet daar, waar die lirieke met baie gay primitieve mating calls vervang word. Maar dis eintlik minor.
Ek was so fokken impressed met hierdie koppe date k net iets vout gesoek het. Hier is n free download http://thefutureprimitives.bandcamp.com/
en as jy hulle op Vleisbroek wil like http://www.facebook.com/FuturePrimitives. The Future Primitives kap egter 'n show by The Waiting Room op Long street in esCape Town die 27ste Jew lie.Ek hoor daai Watkykjy jol was die einde van party soos ons dit ken vandag en hulle wil daai opskop Kaap toe bring. Gees, diary! Ek hoop hulle stiek uit.
Groote griet hiers ;n groete uirie Kuip.
O ja Dairy, weet jy dalk waar Bruce Willis, want ek weet net waar Michael Buble.
O ja en dis RamJam 8 die 29ste. Party on, esCape Town!
Watkykjy staan op 3,056,564 post views in totaal sedert 1 November, 2019.