Ons skeep julle hierdie week effens af vanweë griep en pestilensies wat uitgebreek het, te veel admin, te min tyd en 'n hele rits ander verskonings waaroor ons nie mag uitpraat nie. Julle sou in elk geval fokol kon gehoor het bet ons toe deuse hierdie beek. Hierdie is die laaste clip wat van 'n 1987 VHS tape afgetrek is wat in 'n laai ontdek is.
Volgende week is ons hopelik weer op ons pos met vars, next level dubs. Ons is nog nie seker wat volgende week se theme is nie, maar miskien moet daar dalk bietjie aan Trompie begin werk word? Die outjie kruip hier iewers weg saam met 'n klomp ander karakters van die 80s…
Oudergewoonte maak die bizarre clip fokol sense:
Hierdie post is 379 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,451 post views in totaal sedert 1 November, 2019.