ESKOM gaan die ligte afsit
Suid-Afrika is awesome. Daar is altyd iets om oor te bitch. Ons het sopas ons holle laat onstpan oor die hele e-Tolling gemors (moenie worry nie, SANRAL sal later in die jaar terug wees met groter houtpiele vol splinters vir jou benoude boude) en nou is ESKOM op roofnaai duty gesit. Soos met Game Of Thrones weet ons vir 'n fok diep in ons swart harte: Winter is coming.
Anders as in 2008 toe die kak die fan gestrike het (die fan was af gewees, dank vader) is ons besig om baie naby aan die beer se ballas met 'n knipmessie te speel. In Januarie hierdie jaar was die verskil tussen demand en supply omrent 1% gewees of 460 megawatt. In die fokken somer, my blaar! Daar was natuurlik verskonings en onbeplande maintenance en fok weet watse ander verskonings gewees – die usual suspects, maar as ons op hierdie margins die winter kaalvoet inloop, gaan ons kak, pappie! Myne en swaar industries sal gedeeltelik moet toemaak om load te stabalise en dit sal pryse vir goud, platinum en steenkool wêreldwyd laat spike, so in essense naai ESKOM die res van die globe ook.
Arme Griekeland sal eerste afkak (hulle is klaar besig) want hulle sal nie daai goue kettings kan bekostig om hulle borshare mee te versier nie. En wat bly dan oor vir hulle? Holnaai en souvlakis?
Hey, maar moenie my woord daarvoor vat nie, ESKOM is self uitgefreak oor hulle incompetence – FIN24
Wacky Wednesday once-off
Hey, die nuus hoef nie altyd kyk te wees nie. Gelukkig is daar plekke soos Steers om die magies vol en die hartjies warm te hou. More is Wacky Wednesday en daar is 'n once-off special (slegs more) op Chicken Burgers vir 'n skamele R15.90. Wanneer laas het jy 'n Wacky Wednesday getand vir so cheap?
Ons dog maar net julle moet ingelig wees en ook omdat Steers vandag se nuus round-up hier op Watkykjy sponsor. Gawe mense. Dankie, ouens.
Clifton First Beach meer classier as ooit
Al julle larney Capetonians het nou 'n fokken nice view daar op First Beach in Clifton nadat die Japanese longliner, Eihatsu Maru bietjie klippe gekou het op die strand. Geniet hom, outjies. Pragtige view. Regtig mooi real estate wat julle bygekry het daarso. At least het julle nou iets anders om oor te praat as julle wyn en die fokken berg.
Soos ons die Japs ken, is al hulle goeters heavy hi-tech. Daar is fokol verkeerd met die skippie se engines, computers en nav systems. Alles is 100% in tact, so wat bly oor? Aaah… insurance.
"Fukkah yoou, inna-surarance kappaneee!" *PWAAAAAAP! BANG!* – News24
Operation iPod
'n Mal moer, Dave Hurban het besluit dat hy so lief vir sy iPod is, dat hy dit deel van sy lyf wil maak. Hy het magnete op sy gewrig install, min of meer op dieselfde manier as wat jy piercings op jou lyf sal laat aanbring sodat die Ipod maklik aan en af kan click van sy gewrig af. Dis 'n fokken stupid move. Hy kon darem 'n iPhone op sy gewrig laat install het sodat hy at least kan bel of iets. Nou kan hy net musiek luister. Tien teen een fokken trance. Hy kon net sowel 'n iPod Nano aan sy piel vasgegom het of Shox speakers tussen sy poeflobbe monteer het. Stupid fuck. – Huffington Post
Buurkind bestuur soos 'n doos
So jou bure se laitie bestuur soos 'n fokken doos. Hy jaag in op en af in die strate met sy kak Ford Escort en rev die ding faktap as jy by die huis sit en Noleen probeer kyk. En dit boonop sonder 'n liksens. Wat staan jou te doen? Wel, jy kan die outjie op 'n civil manier vra om asseblief sy kak te stop maar ons almal weet dit sal nie werk nie. Hy sal die XR3 net harder rev en 'n groter poes wees. So dis oor na plan B: huur 'n hyskraan en hang die laitie se cabby hoog op in 'n boom op sy erf. Problem? No problem.
Dis presies wat gebeur het met 24-jarige Zbigniew Filo van Poland. Die snotkop het natuurlik die polisie gebel en gehuil dat iemand sy kar in 'n boom opgehang het. Die pote het gaan ondersoek instel en die laitie toe instruct om sy kar self uit die boom te verwyder. Jou probleem. Vat so, jou kont! – Huffington Post
Olympics 2012 om die draai
Dis weer daardie tyd van elke vier jaar wanneer DSTV vir 'n maand of twee lank extra channels gooi om die Olympic games te cover van elke angle af. Van Russe wat gewigoptelkompetisies wen tot daai simpel besemstok vibes op die ys met die dartbord en Suid-Afrika se handvol atlete wat binne die eerste week terugkeer met fokol vir hardloop of brons vir BMX. O, en ons olympic team het ook 'n mascot en soos met Zumatjie vir die World Cup sokker (ja, ons weet dis actually Zakumi, trek die ander een) dra die nuwe outjie ook 'n ANC outfit. Of dit, of 'n Bafana shirt.
Ontmoet vir Chukuru, die gay renoster. Hoekom gay? Want sy horing lyk gay. Die naamkeuse is ook gay – regtig, gaan ons nou vir ewig stuck wees met ons inheemse benamings vir alles? Waar hou jy meetings by die werk? In die main board room? Board room 2? Of vergader julle in plekke soos 'eKhaya', 'Pezulu', of 'Moya'? En die feit dat 'n renoster gekies is as 'n mascot is ook gay. Seriously, ons hoor elke dag van Rhino poaching. Trust my, die fokken awareness is daar. Miljoene word spandeer om almal bewus te maak dat renosters ge-poach word. Almal weet. Spandeer bietjie zak op goed wat actually die fight sal wen, soos om fake horings te laat rondlê en poachers in bear traps te vang. Of om sniper torings op te rig en SA se top 100 gamers wat Call Of Duty toe oë kan speel 'n sniper dartgun, 'n slaapsakkie en 'n salaris te gee. Daar word in elk geval duisende meer eiers in Suid-Afika ge-poach elke dag. Kan ons ook aanbeweeg van die Zibi comic vibes af? Ek meen jirre, ons trek seker nou al by Photoshop CS6, mense:
Daar was actually 'n kompetisie om die beste mascot te kies. Hier is een van die entries wat dit nie gemaak het nie. Ontmoet SiyeZA (huh?) – sy hare verteenwoordig ons landsvlag maar ook die "vlam van hoop" vir ons nasie (gaap). Sy medalje verteenwoordig glo "unity en diversity" (wank), maar ek is bereid om R500 te wed dat tannies in Bloem sal skiet vir satanisme, soos met RAMfest.
Ek persoonlik dink hierdie outjie moes gewen het ten spyte van die lame vibes. Hy lyk reeds soos President Zuma en dit lyk of hy kaal is daarby. Dit opsigself maak 'n nuwe Pandora's Box oop. Dink baie vrouense, storte, rondslapery ensovoorts ad nauseum… Soveel simboliek, so min tyd…
Gepraat van kaalgatgeid en die olympics – hier is byvoorbeeld twee events wat ek baie graag by die Olympics sal wil sien. Ons noem hierdie een sommer "piel paalspring":
En hierdie outjie kan sommer ge-file word onder general glimlagstiek:
Come to think of it, hulle kan sommer 'n hele reeks van hierdie events opmaak en dit die Olimpiele Spele noem. Die mascot kan sommer net straighforward 'n pielkop met ballas vir voete wees. – IOL
Watkykjy staan op 3,048,176 post views in totaal sedert 1 November, 2019.