The Soapgirls – Watkykjy interview twee hot stukkies

In Watkykjy Interviews deur griffin

Hulle smaak pienk, hulle smaak popmusiek, hulle like van amper fokol klere dra en hulle maak popmusiek. Ontmoet The Soapgirls. Hierdie twee gawe stukkies (wat ook sussies is) van Kaapstad het ons een middag gebel en gevra om saam met hulle 'n milkshake te gaan drink. Baie oulike kinders.

Hulle plan is om eventually supergroot in Japan te gaan.

Hier is hulle interview met griff (hulle gee ook lekker drukkies):

Hulle nuutste video se naam is Hurricane en jy kan ook hulle website gaan uitscope vir meer info.

Hierdie post is 191 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,145,158 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinThe Soapgirls – Watkykjy interview twee hot stukkies