Ons het nie vergeet om julle gister te treat met die skêre en hulle skietgoed nie. Ons was net fokken besig gewees met bierfeeste en Park Acoustics en hangovers en what not. Eerder te laat as glad nie. Ons looi sommer vandag vier in plaas van twee. Moenie dat Maandag jou heel insluk en in stukkies uitkak nie. Vasbyt.
Hierdie post is 845 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,950 post views in totaal sedert 1 November, 2019.