Ons was die afgelope Sondag by Park Acoustics gewees en dit was moerse lekker soos altyd. Die entertainment vir die dag was verskaf deur Shotgun Tori, Laurie Levine, The Plastics en Shadow Club as headliner. Koos Kombuis jol die 24ste Junie daar as jy lus is vir lekker picnic vibes vir die hele gesin. Jy pak net jou eie booze en snacks en slat uit by die Voortrekker Monument om Pretoria se winterson te geniet.
Hier is 'n video snippet van wat die afgelope Sondag gebeur het. Die hele show is deur Interwebsradio record en sal hierdie Vrydag van 12:00 af ge-broadcast word, so tune in. In fact, tune sommer nou in. Daar word die heeltyd fokken cool musiek gespeel. Dis soos om na iemand met fokken goeie musieksmaak se iPod te luister…
Watkykjy staan op 3,124,675 post views in totaal sedert 1 November, 2019.