Ontmoet die Woodstock Mafia

In Kief musiek deur griffin

Ons het weer vir julle so bietjie vars talent ontdek. Ontmoet die Woodstock Mafia. Hierdie outjies van Kaapstad jol ook heel toevallig hierdie week in Gauteng as jy hulle wil gaan speck. Moreaand is hulle by Wolfves, Vrydag jol hulle by die Bohemian, Saterdag klap hulle Zeplins en Sondag slat hulle uit by Mama’s Shebeen.

Hulle eerste music video, Electic Light is sopas voltooi met ‘n skamele budget van R12k en feaure ‘n comic style post-apocalyptic Kaapstad. Lekker Mad Max, Orwell en District 9 vibes waarmeer hulle rondgespeel het. Dit het hulle ses weke in post-production geneem om die video klaar te kry en die eindproduk is heel fokken decent vir R12k. Check self:

Hierdie post is 39 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,483,842 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOntmoet die Woodstock Mafia