Het jou Maandag kak begin? Hier is nou vir jou 'n oulike apparaatjie wat jy orals kan gebruik. Veral by die werk as jou baas jou kak gee. Gee hom kak terug, in fact, gebruik Mike Strutter se Shitstick en gooi hom met kak.
Hierdie post is 131 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,546 post views in totaal sedert 1 November, 2019.