Yes Griff
Giftige Ford Fezza wat ek in London gespot het.
Lyk my die ou is ook redelik giftig, want hy steur hom nie aan "No Parking"
signs nie…
Laters
Willie. Willie Werkie 🙂
Hi
Het die Windgat bakkie die naweek gespot in Oudtshoorn.
SuZ
Hi Grif
Het die rooi duiwel in Bloem raakgesien
Groete
Barry
Hallo Grif
Net toe ons begin dink dat ander lande ons tegnologies agterlaat vind ek bevestiging van ons eie ruimte program. Ja-nee ons het ons eie NASA en ek vermoed daar word hard gewerk aan die Springbok1 wat moontlik Mars gaan verken. Ons moet nie vir Springbok onderskat nie nê.
Groete
Barry Groenewald
Kimberley
Zef fiets
Paul
Jis Grif
Laas week op wikipedia het hulle Kurt Darren beskryf as die vader van dubstep. Sien attached, kak snaaks.
Cheers,
Skim
Dalk is dit ou nuus – kannie onthou wie het dit vir my gestuur nie , maar dis n kak ene !!
JP
Hier Is n Tappet in oos kaap wat dink sy escort xr3 is die shits !!
SP
Hi Griffin
Die fotos by n trotse zeffer gekry. Stap vir stap van "Golf" tot "Blossem" tot "Love Bug"
Die Fok weet !!!!!
Constandt
Watkykjy staan op 3,064,406 post views in totaal sedert 1 November, 2019.