Ons klap hom sommer vandag in twee dele, want ons het poesbaie submissions gekry terwyl beaches, golwe, bier en ping-pong shows in Thailand geniet was vir die afgelope twee weke of so, maar dis 'n ander storie of drie vir later die maand hier op Watkykjy…
Het hierdie fiat merc by blue valley mall gescope.
Nielen
Hey Griff
Check die bra's by die Daily Dispatch in Oos London ken fokol van "Windows spellcheck". Net moontlik in die nuwe Rainbow Nation, you bloody recist.
Leke leke.
Papa G
Kyk hoe braai die ouens!
JP
In 'n kroeg in Koln – Deutsland, het die Suid Afrikaners darem 'n gooie indruk gelos
Jacques
Someone in Muldersdrift – Gauteng, is right to the point
Jacques
Moertoe gepomp!
Llewelyn
Gesien in Mokopane. Moenie eet nie!
Dirk
Hey grif
Kyk hoe is die dude uitgevang, wil mos sy meneer opwerk
Christo
Hi Griffen
Nog n Vreemde Zef verskynsel in Worcester
Groete JP
Worcester
Yes Griffin
Ek het hierdie laaitie gesnap in die parking lot van Checkers by ons tuiste Vereeniging. Check ne, hys fokkol fast net furious! Oor en uit!
Roan
Yes Griffin!!
Ek trek in die nuwe plek in en my vrou maak die huis skoon en toe ons daarso pitch… toe wys my goose my die haas se vlys pyp!! Liewe POES is nie die woord hoe hard ek gelag het nie 'n plek van my my sin nie. Ek het my nat gepis en geluide gemaak soos die agry dolphin sex styl soos ek my nat pis oor die fokken haas met die Penissiling inspuiting. Post die assseblief op jou muur want dit is poes awesome!! Geen verdere redes om nie die foto op jou muur te sit nie!!
Jakobus
Need I say more, may the downforce be with you
Nico
Hey Griff
Ek en my bra Douw het die moeg moer vanoggend gesien in Uvongo
Die bouers ruk nou erg fokken hand uit, gebruik sommer die Massiepa Benz om materiaal aan te ry site toe
Tony
Yes Griffin,
My buddy (Fanie) in Australie het die vir my gestuur.
Ek wil ook ‘n Pizza oontjie by my huis he maar fok weet hoekom iemand dit in ‘n trollie sal bou…
Seker omdat hy wiele het?
Zef Etters!!!
Adolph
Watkykjy staan op 3,092,664 post views in totaal sedert 1 November, 2019.