Soms spot ons ook 'n marabsie of twee op die pad hier en daar. Hierdie bra was dik besig gewees om op sy selfoon te chat by die traffic light en het later voor iemand anders in traffic ingefok, nogsteeds op sy foon. Die nommerplaar is so effens fokken ironies. Net so effens… (thanks vir al verlede week se submissions – daar is redelik baie)
griff
Dag Grif
Ek het hierdie diamant gespot daar in Kempton, waar anders…ek weet nie of die person uit geld uit gehardloop het en of hy die two-tone probeer terug bring nie.
En die ding het ek raak geloop in Sandton…Ek dink dis n Volks Wagen.
Hierdie een is die mooiste…lmga!
Schalk
Dagse ek was die naweek by die jhb . Die kar het nogal 'n ernstige trappie by die towbar. Hy wil seker maklik by sy roofrack uitkom
Cheers
Snacker
Daar is altyd iemand… wat na jou storie sal luister, wees net geduldig!!!!
JP
Hey griff check my oom hy vir ons n lekker happy meal hamper georgenaais
Christo
Ok hierdie outjie het ek oorkant my kantoor gesien hyt selfs besluit om te staan vir die foto van sy fuckarari.
Pieter
Check hierie sweets uit my bra!
Gert
Bemeerster vliegkuns
Malan
Zimbabwe het die oorsaak van ADIS ontdek
Lindie
Hey Grif,
Hierdie ou moes kak hard-up gewees het vir 'n bakkie, toe chop hy sy Uno – ons het hom gedoop "Uno Hardbody" – lekker vet tekkies ook op … piele!
Cheers
Jayx
Dag Griff,
Ek soek al moer lank na net die regte ou plasie in die Bosveld – ek skiem ek het hom nou gekry!
Groete,
Prof. Bokdrol
Zephyr gespot!
Jaco
Watkykjy staan op 3,063,909 post views in totaal sedert 1 November, 2019.