Hi Griff
Willer assie wildtuin met sy skezos wat half in die pad sleep en sy dak ruite. Nie te praat van sy drukvlerk nie.
Safe
Langhans
HEY GRIF
KYK DIE ZEF COPS AS HULLE JOU TOESLUIT DAN LE JY PAPPA ,SO DUS N HOU VAS JOU MATRAS
CHRISTO
Howzit Griffin,
Te veel tyd gehad by die werk toe klap ek die een aanmekaar. Lekker zef.
Cheers,
Chris
Yes bra,
Hierdie is my eerste bydrae. Ek was opsoek na 'n lekker ride op Gomboom laasweek toe ek op hierdie giftige paar wiele afgekom het. Amper 'n moerse wit stain in my klere veroorsaak.
– Blixempie
Hi Grif
Ek het die "zuide" (guide) gesien in Silverton, hy beweer hy kan enigiemand op n 'ntjah' safari neem deur die stad van Petoorsdorp…… Ek het nie n safari van of te wel n bulletproof taxi gesien nie so ek verneem hy dra die mense rond op sy rug.
Vir enige kaansvatters…. Sy nommer is in die pic…… Good luck
Peace
Werner
Yes Griff..
Ek het hierdie bad boy by pick 'n pay in Sasolburg afgeneem.. Die poephol sit sommer nog so ewe in die kar nadat ek gevra het om dit af te neem.. Dis tipies van die vuil driehoek.. Ag ek bedoel vaal driehoek..
Geniet hom..
Jaco
Griff
Die manne hier in Rustenburg is moerse giftig.
Cheers
Nico
Yo Griff!
Check die manne hard besig om seker te maak die job word reg gedoen!!
Stephan
Rakker van Brits
Leon
Action shot of my laitie fishing with his Watkykjy cap.
James
Gesien in 'n advertensie op 'n Cape Argus artikel….en hulle wil he ek moet MY intelligensie toets?
Steven
Dag Griff,
Steve Hofmeyr was blykbaar op pad Mosambiek toe vir 'n lekker suiptropiese seevakansie in die middel van die winter; hy het oornag daar iewers tussen Badplaas en Barberton – die locals was so fokken amazed hulle het sommer die dorp waar hy oornag het in sy eer herdoop.
Jirre, in die belang van sy reputasie hoop ek nie hulle hoor tot in Ventersdorp hiervan nie?
Groete,
Prof. Bokdrol
Yes, ek was vandag by n staats besigheid/fabriek in Dysselsdorp , dit was koud, soos ek in hul kantoor kom sien ek hul gebruik die stoof vir n donderse heater, en hul reply toe ek vra en die is net “ja nai dis koud” moet se daai stoof het die job gedoen, dis nou zef
Barry
Submissions oor Twitter:
Watkykjy staan op 3,084,027 post views in totaal sedert 1 November, 2019.