Goeie Middag, hier iets vir julle Zefspotters Wall
Nissan 140 Bakkie omskep in n highrider
Groete JP
Worcester
Only in the South…
Leon.
Stylie ligte te koop
Dirk
Griffin
Met so n foto hoef ek niks by te sit nie
Thys
Mosselbaai
Tokoloshe 4 sale
Willem
Iemand het soos sy gat gemik
Malan
Hierdie post is 187 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,055,195 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Skiet hom in die hol seun, pa wil die vel he.
Eina…
Iemand het seker gewens hy kry 'n kramp in sy h0l
Einafok! So dis wat iemand bedoel as hy sê hy gaan jou gat toesteek?
Die laaste pic is wat gebeur as jy vir mense vertel jy hengel maar eintlik net vis vang…
Eish !! Dis nou 'n moerse kak skoot !
Eina fokkit- Ek verkies om op die gewone manier verlief te raak. Kupid se masa p..
Eerste pic. Kan nie een ma naaiende poes verstaan dat mens nie hoer as die diff of side shafts kan ry nie. Die poes body kan 3 verdiepengs hoog wees, die aste BLY NOG ONDER MOEG POES en in n HHIILLUUXXbly die bladvere ook nog onder saam met die ondersel. Dis hoekom hulle dit n ondestel noem en nie die eerste verdieping nie
Ek is seker daar is 'n moerse mark vir tweedehandse tokkeloshes.
Skerp WW. En nou, dink ek, is dit net Willem Wikkel!!!
Prof nou sal jy my moet verskoon, asse-fokken-blief!
Ekke, ek is so 'n poes! Ek was daai jare fokken armer as 'n kerk-muis. Maar moes gaan visvang (met 'n papsak) en het ook my 1400 so gelig en die 12" met 13" vellings vervang omdat ek nie 'n 4×4 kon bekostig nie. Nou stel ek voor jy gaan vra jou pa se geld terug by die Technicon want jy "sleep" verseker nog NTS1 & 2 in jou 7de jaar. Ter inligting: 1400's spoor nie in ander ryk bliksems se 4×4 spore nie en aldus moet jy oorkruis oor spore ry. Pensie hoog, nie hang op middelmannetjie nie. Tweedens 1" meer grondvry hoogte (op sand maak dit 'n moerse verskil) en met 'n sandsak op die 1400 se gat kon jy enige plek fokken ry. Selfs as Bachus links voor kom sit het, dan het selfs die Namib duine jou nie gestop nie. Ter slotte, jou niks-seggende muiskont, blyk dit nou dat jy eintlik fokken min weet , ne!
JagsJannie, synde dat dit nogal fokken entertaining was sal ek sharrap (behalwe om jou te wys daarop dat jy ons albei se idol Bacchus se naam verkeerd gespel het – fok!)
Tokoloshe 4 sale
is dai fokkin ding rgtg tekoop, en is dit n regte dink??
klink mar vir my na n klomp kak
Natuurlik, dis 'n regte egte Tokkelos. Hy jaag baie kak aan waar ook al hy is. Maar NIEMAND sal ooit by jou inbreek nie…