Faair duu Nord-Kaap si deprtmentshoof van onderweis. Vokkin nou!

In Spec-takel deur griffin

OK, hulle is so kaksleg dat hulle slegs ‘n “acting head of department het”, naamlik G.T. Pharasi. Jissis, hierdie is tien soorte fokken terrible. In fact, fire sommer die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga ook. Die advertensie wat julle hieronder sien is deur ‘n Watkykertjie ingestuur. Jy sal op hom moet click om die volle effek te waardeer. Ons het hom supersize gelaai.

Check, mens kan ‘n tikfout of twee nog oorsien nou en dan. Kak gebeur, jy maak uit? Maar naai my sideways met ‘n telefoonboek, as jy die bliksemse Departement van ONDERWYS run is hierdie tipe kak totally fokken onverkoonbaar. Dit gaan so 10km verby snaaks en draai snuff.

Ek gaan nou my eie pis drink. Dis bitter…


Griff,

Hierdie advertensie het in die Volksblad / Noord-Kaap koerant verskyn. Gelukkig proeflees die koerant nie die advertensies nie en ons het `n totaal van  51 foute getel in die advertensie. Duidelik moet ons bitter bekommerd wees oor die toekoms van onderwys in die Noord-Kaap. Wat gee jou die idee dat dinge op pad afdraend is?

Groete

Barry Groenewald
Kimberley

departement onderwys noord-kaap

Hierdie post is 99 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,601,368 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFaair duu Nord-Kaap si deprtmentshoof van onderweis. Vokkin nou!