Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Kak week gehad? Ons duik sommer vroeg vandag. Fok hierdie geraas!

As jy iets soek om te doen die naweek in Gauteng, kom slaan sommer uit by die Jozi Craft Beer Fest en kom maak 'n hap. Dit gebeur so tussen 10:00 en 19:00 in Greenside by die Pirates Sport Club (25 Braeside Road). Ons sal ook so bietjie gaan afneem en kyk wat daar aangaan. Blykbaar is daar allerhande verskillende soorte home brewed biere en stuff.

Maar kom ons fokken duik eers. Geniet sommer die videotjie onder ook, spesiaal om die deur toe te maak op Zuma se Spear kak wat die week die nuus ge-dominate het. Ons is almal al effens gatvol daarvoor…

naweek boudjies

Show me your genitals.  Die video het al oor die 54 miljoen hits, so die kans is actually goed dat jy dit al gesien het. Gee hom sommer weer 'n loer. Dis fokken uitstekend!

En hier is nommer 2

Hierdie post is 841 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,142,118 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!