Bizarre Bedonderde Donderdae – Zuma Spear

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Vandag se Bizarre Bedonderde Donderdae is bietjies anders aanmekaar gesit. Met snot in plaas van gom. Ons het so paar tjommies gemail met klein stukkies dialoog. Nie een van hulle het die ander ouens se lines gesien nie en nie een van hulle het enigsins 'n idee gehad hoe die video gelyk het wat ons van VHS af gaan uitkrap het nie.

Hierdie was die eindresultaat. 'n Bizarre video wat min of meer oor Zuma se piel gaan en nie regtig sin maak nie, maar dit fokken hoef nie sin te maak nie. Het jy nie die title gesien nie?

Vat vir hom laag!

Hierdie post is 108 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,050,241 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Zuma Spear