"I wonder where the Hustler shop is?", vra Kelly McGillis. Nog 'n onsamhangende bizarre video wat ons van VHS af uitgegrou het. Ons weet hy is bietjie kort, maar dis omdat ons besig is om aan 'n befokte een te werk vir volgende week waar ons so paar "gaskunstenaars" genader het vir 'n collaboration.
Julle sal maar tot dan moet wag… Kyk intussen maar na hierdie faktap clip:
En as 'n bonus, hier die vir julle 'n fokken bizzare clip deur Die Skynmaagde:
Hierdie post is 139 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,740 post views in totaal sedert 1 November, 2019.