Bizarre Bedonderde Donderdae – Sandra Bullock

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Onthou julle Speed? Nie die kak wat jy snuif voor jy Assembly toe fok om op jou favourite dubstep se drop te wag nie. Daai kak fliek met Sandra Bullock en Keanu Reeves met die bus wat so ramp oor daai onglobare gap in die highway. Wat 'n pot kak!

Ons het vandag bietjie met ons eie version van Speed mee rondgefok vir Bizarre Bedonderde Donderdae. Maak ons fliek enigsins sin? Nee. Gee ons om? Fok nee!

Wonder wat ons volgende week gaan uitkrap. Seker neusgoed…

Hierdie post is 65 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,147,076 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Sandra Bullock