Watkykjy se nuus round-up. Week 13.

In Wat is nuus? deur griffin

Smaak my ons nuus round-up sal nou maar aanhou om op Dinsdae te gebeur omdat daar oor die naweek te veel fles gevat word en omdat Maandae altyd 'n doos met almal is op die speelgronde en ons lunch money steel…

Batman word afgetrek

Polisie in Amerika het Batman in sy swart Lamborgini afgetrek in Maryland omdat sy nommerplaat 'n Batman logo was in plaas van 'n proper license plate. Batman (oftewel, Lenny Robinson) batmanhet aan die koeltekonte verduidelik dat hy op pad was na die local hospitaal se kankersaal om kiddies met kanker te gaan opcheer. Die cops het besluit om die goedhartige man in tights te laat wiel op 'n waarskuwing en hom getune om proper nommerplate op sy kar te sit. As dit in Joburg gebeur het, sal die ouens jou straight Weskoppies toe gevat het of iemand se palm sou met so bietjie grease gesmeer moes word. Sover ons weet is die going rate R200 vir dronkbestuur en die res werk op 'n sliding scale… – Belfast Telegraph

Fok paaseiers, jy kry nou pis-eiers

Die mense in China eet nog altyd fokken weird goed, maar jy kan ook eiers vreet wat in pis gekook is. Nie sommer enige pis nie – virgin boy pis. Check, die ouens wat hierdie eiers kook gaan na laerskole toe en skep emmers vol pis uit die laities se kakhuise uit. Verkieslik laities onder tien jaar oud se pis. Fokken Bear Gryls vibe. Die eiers word in die pis ge-soak vir so paar ure en daarna word dit daarin gekook. Jy crack die eier oop en eet dit, right? Verkeerd, die eierdoppe word afgehaal en dan word die eiers weer terug pispotte toe gestuur. Daar is natuurlik 'n goeie rede hiervoor – gesondheid. Die mense claim dat dit goed soos sonsteek, seer gewrigte en verkoues stop. Hey, hier is 'n fokken novel idee om al daai ailments te stop: Bly uit die son uit, trek minder draad en eet 'n bietjie meer lemoene. So, wat gaan jy hierdie paasfees tand? Probeer bietjie pis-eiers, my ou! Die fok weet. – IOL

Priester gooi porn PowerPoint vir kids

'n Priester in Ierland, Father Martin McVeigh, was besig met een of ander kerklike of christelike presentation vir 'n klomp kinders. Toe hy sy USB stick in  die skool se computer indruk om met sy presentation aan te gaan, tune Microsoft hom sommer autoplay en begin deur 'n reeks hardcore komposkoning pics slideshow te gooi. Natuurlik het die priester nie geweet hoe hardcore gay porn op sy memory stick beland het nie, maar mens kan nie anders as om te wonder wat deur 'n priester se kop gaan wanneer hy in 'n saal vol kinders sy memory stick iewers moet indruk nie… – IOL

Kuwait maak Kazakhstan se naam poes

Maria Dmitrienko het vir Kazakhstan 'n goue medalje gewen by 'n skietkompetisie in Kuwait. Met die prysuitdeling en die ontvangs van haar medalje moes sy luister na haar land se anthem, jy weet, soos toe ons na Ras Dumisani moes luister destyds toe hy sy piel in SA se anthem se hol opgedruk het. Die verskil in hierdie geval is dat die organisers die verkeerde anthem vir Kazakhstan gespeel het. Check, hulle het sommer al die lande se anthems van die interwebs af gaan skraap en Serbia se anthem ook verkeerd gekry, maar nie so erg soos Kazakhstan s'n nie, want vir daai een het hulle die anthem gaan kry van Borat: Cultural Learnings of America for Make Benefit Glorious Nation of Kazakhstan

Please for enjoy dirt in pants. I put lyrics for benefit of earing:

Hierdie post is 82 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,735,074 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy se nuus round-up. Week 13.