Hierdie laat mens nogal dink aan Rodney Seale en daai mense wat so voor Ramfest gaan bid het… Dieselfde denkpatroon – maak mense bang en gaan soek vir visuals en voorbeelde. Hierdie though, is fokken snaaks…
Hierdie post is 171 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,154,008 post views in totaal sedert 1 November, 2019.